Lééf Tydskrif Gebedskussing

Bestel ‘n Lééf-gebedskussing

Dié gebedskussing (35 cm x 60 cm) met borduurwerk is gemaak van wasbare denim en is spesiaal vir Lééf ontwerp deur Faith Durie Kussings. Om joune te bestel, kontak Faith Durie by 082 334 6384 of faith@faithduriekussings.co.za.

Die gebedskussing kos R325 plus R112 posgeld (na jou naaste Postnet). Die kussings kan ook persoonlik afgehaal word in Centurion.