“Gaan terug knieë toe, die antwoorde is by die Here”

Geskryf deur Lindie Strydom

“Gaan terug knieë toe, die antwoorde is by die Here”, was die aanmoediging wat Faith Durie in 2010 beleef het.  Sy het iets konkreet nodig gehad om haar aan hierdie belangrike draaipunt en moment in haar lewe te herinner:  ‘n gebedskussing.  Sy sou later ontdek dat hierdie boodskap nie net vir haar bedoel was nie, maar dat God al Sy moë en moedelose kinders wat antwoorde op allerande plekke soek, terug knieë toe roep.

Faith het haar naam gestand gedoen en gereageer op hierdie impuls deur eers net ‘n gewone kussing vir haar naaste familie en vriende te koop en dan te gee met hierdie boodskap van “gaan terug knieë toe...

More