Knielkussing Bestellings

Hier is ons nuwe knielkussings, ons hoop julle is saam met ons opgewonde oor die kleure.

Groot Kussings (40cm x 60cm) Bedrag per kussing
Denim Blou Knielkussing R 320
Denim Blou Knielkussing met 'n rooi hart op R 320
INTIEM Tydskrif “bid vir jou huwelik” knielkussings R 320
Khaki knielkussing met ‘n room of rooi hart op R 320
KykNET se Geloof, hoop en liefde kussing R 320
Klein Kussings (33cm x 40cm)  
Denim met rooi hart en grys kruisie op R 260
Pienk met wit hart en grys kruisie op R 260
Khaki met rooi hart en grys kruisie op R 260

SLOPE

Ons verkoop ook standaard slope vir kopkussings in denim en khaki materiaal met skrif op. Die verse wat vir ons kussings beskikbaar is word op die slope geborduur. R180 per sloop.

VOORSKOTE

Donkerdenim voorskote met bewoording – “Geroep om te dien” @ R180 elk (Opsioneel ekstra blommetjies vir R25 elk) of vra kwotasie aan vir eie bewoording.

Posgeld

Groot Kussing

PostNet na PostNet Hoeveelheid kussings Postnet na Poskantoor
R 112.00 1 R 144.00
R 229.00 2 R 161.00
R 214.00 3 R 223.00
R 334.00 4 R 400.00
R 440.00 5 R 448.00

Klein Kussing

PostNet na PostNet Hoeveelheid kussings Postnet na Poskantoor
R 85.00 1 Flyer bag R 125.40
R 170.00 2 Flyer bag R 171.00
R 204.00 3 Stock 5 box R 212.00
R 318.00 4 Stock 6 box  R 380.00
R 418.00 5 Stock 7 box  R 426.00

Neem asb kennis dat ons kussings gepos word aan u op eie risiko. Ons dra geen verantwoordelikheid vir kussings wat wegraak. U is ook welkom om u eie koerie te stuur of dit direk by my te kom oplaai in Centurion.

Verskillende verse vir groot knielkussings:

  • Efesiers 3:14 “Om hierdie rede buig ek my kniee…”
  • Filipense 4:13 “ Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.”
  • Efesiers 6:10 “Soek julle krag in die Here en in Sy groot mag.”
  • 1 Kor 13 “ Geloof, hoop en liefde” (Soos gesien op KykNET se Geloof, hoop en liefde program)
  • 1 Kor 13:7-8 Die liefde bedek alles, glo alles en verdra alles.
  • Hooglied 8:7 “Strome water kan die liefde nie blus nie” (INTIEM Tydskrif se ‘bid vir jou huwelik kussing’
  • Jak 4:8 “Nader tot God en Hy sal tot julle nader”
  • Jeremia 29:11 “Ek weet wat ek vir julle beplan, voorspoed en nie teenspoed nie”
  • Jesaja 43:1 “Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne”
  • Numeri 6:24 “Die Here sal julle seën en julle beskerm”
  • Psalm 23:1 “Die Here is my herder, niks al my onbreek nie”
  • Psalm 91:11 “Hy sal Sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan”
  • Markus 11:24 “Alles wat julle in gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het.” Leef Tydskrif se khaki gebedskussing

Vers vir kinderkussing:

  • Jeremia 29:11 “Ek weet wat ek vir jou beplan”
  • Jesaja 43:1 “ Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne”
  • Psalm 91:11 “Hy sal Sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan”

Proses:

  • Sodra bestelling ontvang word sal u gekontak word via epos/sms/whatsapp met die bank besonderhede en verwysings nr waarop u die gelde moet inbetaal.
  • Absa stuur vir my ‘n sms as die geld in ons rekening is. U hoef dus nie vir my ‘n bewys van betaling te stuur.
  • Ek pos die kussings binne 48uur nadat die sms ontvang is van Abasa, behalwe as dit oor ‘n naweek of vakansie dae val.

Kontak my asb met enige navrae by faith@faithduriekussings.co.za of by 0823346384

pdf Knielkussings Bestelvorm (pdf dokument)

 

Laai af, voltooi en stuur terug of plaas bestelling hieronder.

 

Plaas bestelling hier.